Latest News

Elme Churr vier wonderwerk-baba met inspirerende musiekvideo

Na ’n reis van sewe jaar vol hoop, geduld en totale vertroue, vier Elme Churr haar wonderwerk- baba met haar splinternuwe enkelsnit, Kos vir jou Siel, se musiekvideo wat op Donderdag, 30 Januarie...
13 February 2020
Read More


Video: Sangeres wil erfenis nalaat met liefdadigheidsinisiatief

“Die hemel voel by tye vir ons baie vêr, maar gewone mense kan soms ’n engel wees en ’n lig laat skyn in ’n donker situasie.” Só beskryf die Afrikaanse sangeres Elme Churr haar jongste enkelsnit, “...
25 September 2019
Read More


Blue Monkey Issue #3

Look out for issue #3 of Blue Monkey Magazine with Elme on the cover. Check the gallery for the complete interview. Visit Blue Monkey: OnlineOn Facebook
08 August 2019
Read More


Elme on Maroela Media

Elme speaks to maroelamedia.co.za
Listen to the full interview with Elme on Maroela Media here. Maroela Media is 'n gratis Afrikaanse nuus en leefstyl-webwerf. Ons radiodramas word onderleiding van Bettie Kemp opgeneem en ons verskaf...
08 August 2019
Read More


Elme Churr wil boodskap van hoop stuur

Elme Churr stuur ’n boodskap van hoop uit met haar splinternuwe enkelsnit “Jy’s Genoeg”.
Elme Churr stuur ’n boodskap van hoop uit met haar splinternuwe enkelsnit “Jy’s Genoeg”. “’n Opregte, opbouende lied wat vertel dat jy as mens genoeg is, met al jou foute en terugslae. Dit handel oor...
18 April 2019
Read More


Pages